Familie Réunie - 18-21 September 2020

Vul jou besonderhede hieronder in om jou bespreking aan te vra.

Betaling: Jy sal n e-pos kry met die bedrag betaalbaar, Depositos sal soos volg betaalbaar wees:

30% voor einde Okt 2019
20% voor einde Feb 2020
Balans op aankoms.

Natuurlik kan jy alles nou al betaal!

BESPREEK SO SPOEDIG MOONTLIK, OM TELEURSTELLING TE VOORKOM!

Opsies is soos volg:

  • 1 x Comfort Chalet - klaar bespreek
  • 9 x Standaard 1-slaapkamer chalets (wat 2 volw. + 2 kinders onder 12jr slaap) - R850 per nag
  • 7 x Familie Chalets - 3 slaapkamers (6 volw. + 2 kleintjies op n sleeper couch) - R2300 per nag
  • Kamp - R150 per persoon per nag - kinders/pensionarisse betaal half-prys.

NB: Besprekings kan vanaf die Vrydag 18de begin, maar ten minste 2 aande vanaf Sat 19de en Son 20ste ingesluit - en natuurlik sal baaie langer bly. Dit is skool vakansie-tyd!